Gaan na inhoud

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Donderdag, 8 Oktober 2026
Hier is tans 131 298 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding • Hulp • Kontak Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag

Voorbladartikel
George Russell in 2021.

George Russell (gebore 15 Februarie 1998) is 'n Britse professionele motorrenjaer wat aan Formule Een Grands Prix deelneem. Hy het tot 2021 vir die Williams-Mercedesspan deelgeneem, en in 2022 by die Mercedes AMG fabriekspan aangesluit in die plek van die Finse renjaer Valtteri Bottas, wat na Alfa Romeo vertrek het. Russell het agt Formule 1-Grands Prix gedurende agt seisoene gewen.

Russell het sy motorsportloopbaan in karting in 2006 begin en in 2009 na die Cadet-klas gevorder. Daardie jaar het hy Britse Kampioen in beide die MSA- en Ope Kampioenskappe geword. In 2010 het hy na die Rotax Mini Max-klas opgeskuif, waar hy Britse Kampioen in die Super One en Formula Kart Stars geword het, terwyl hy ook die Kartmasters Britse Grand Prix gewen het. In 2011 het hy na die KF3-klas opgeskuif, waar hy die SKUSA Supernationals gewen het en kampioen van die CIK-FIA Europese Kampioenskap geword het, 'n titel wat hy in 2012 suksesvol verdedig het. In 2013 het hy 19de in die KF1 CIK-FIA Wêreldkampioenskap geëindig.

In Oktober 2015 het Russell vir die eerste keer 'n Formule Een-motor bestuur toe hy die McLaren MP4-26 by Silverstone getoets het as 'n prys vir die wen van die 2014 Autosport BRDC-toekenning. Nadat hy by die Mercedes Juniorspan aangesluit het, het Mercedes hom meer toetsgeleenthede aangebied. Hy het in April 2017 vir die eerste keer 'n Mercedesrenmotor bestuur en die 2015 Mercedes W06 by Portimão getoets. Hy het toe formele toetsritte vir Mercedes (2017 en 2018) en Force India-Mercedes (2018) onderneem.

...lees verder

In die nuus
Die Curriebekertrofee.
Die Curriebekertrofee.

Het u geweet...

... dat die Namibiër Rudie van Vuuren die eerste (en enigste) man is wat in dieselfde jaar in twee sportsoorte, krieket en rugby, aan 'n wêreldbekertoernooi deelgeneem het? Hy het sy land tydens beide die Krieketwêreldbeker 2003 en die Rugbywêreldbeker 2003 verteenwoordig.

... dat die Groenpuntvuurtoring die oudste vuurtoring in Suid-Afrika is? Dit staan op die noordwestelike punt van Tafelbaai in Mouillepunt, Kaapstad, en is in 1823 voltooi. Die rotsagtige Mouillepunt staan reeds eeue lank onder seevaarders bekend as een van die gevaarlikste punte aan die Kaap.

... dat die USS Archerfish die enigste duikboot is wat ooit 'n vliegdekskip gekelder het?

... dat Montreal in Kanada die tweede grootste Franstalige stad in die wêreld is? Dit is met die 3,9 miljoen inwoners in die metropolitaanse gebied die grootste stad van die Franstalige provinsie Quebec en die tweede grootste in Kanada.

... dat Wikings reeds 500 jaar voor Christopher Columbus Amerika ontdek het? Hulle het 'n nedersetting by L'Anse aux Meadows op Newfoundland eiland in Kanada gevestig.

Vandag in die geskiedenis

8 Oktober:

Che Guevara
Che Guevara

Voorbladbeeld
'n Borsbeeld van Germanicus, Getty Villa, Kalifornië. Die jong Germanicus word uitgebeeld voor die Romeinse ritueel depositio barbae – die eerste keer wat die baard afgeskeer is. Germanicus, wat deur keiser Tiberius aangeneem is, sou hom as keiser opgevolg het as hy nie op 10 Oktober, 2007 jaar gelede, gesterf het nie.
Vind artikels

Geografie - Geologie
Suid-Afrika • Namibië • Botswana • Eswatini • Lesotho • Mosambiek • Zimbabwe

Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië

Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika

Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne

Geskiedenis
Argeologie • Datums • Kulturele geskiedenis • Oorloë • Religieuse geskiedenis • Rewolusies • Vroeë beskawings • Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs • Argitektuur • Dans • Letterkunde • Mitologie • Griekse mitologie • Mode • Museums • Musiek • Rolprente • Taal • Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede • Diere • Plante

Religie
Agnostisisme • Baha'i • Boeddhisme • Christendom • Gnostisisme • Hindoeïsme • Islam • Judaïsme • Mitologie • New Age • Paganisme • Politeïsme • Satanisme • Sikhisme • Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid • Ekonomie • Krieket • Politiek • Rugby • Sport • Vlae en wapens • Vervoer

Taal
Kunsmatige taal • Natuurlike taal • Taalfamilies • Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika • Fotografie • Inligtingstegnologie • Klanktegnologie • Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie • Chemie • Filosofie • Fisika • Natuurwetenskap • Sielkunde • Sosiologie • Sterrekunde • Wiskunde

Artikelindeks • Kategorieboom • Lyste • Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål)‬ • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk)‬ • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia

Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering